Bengaalse Krieketraad

Bengaalse Krieketraad
Kenteken van die Bengaalse Krieketraad
Kenteken van die Bengaalse Krieketraad
Engelse naam Bangladesh Cricket Board
Afkorting BCB
Bengaalse naam বাংলাদেশ ক্রিকেট বোর্ড
Land Vlag van Bangladesj Bangladesj
Sportsoort Krieket
Stigting 1972
Lid van Internasionale Krieketraad
Aangesluit in 1977
Vastelandse beheerliggaam Asiatiese Krieketraad
Voorsitter Nazmul Hassan Papon
Hoof- uitvoerende beampte Nizam Uddin Chowdhury
Setel Sher-e-Bangla Nasionale Krieketstadion, Mirpur, Dhaka, Bangladesj
Amptelike tale Engels en Bengaals
Amptelike webwerf tigercricket.com.bd

Die Bengaalse Krieketraad (Engels: Bangladesh Cricket Board, afgekort “BCB”; Bengaals: বাংলাদেশ ক্রিকেট বোর্ড), voorheen bekend as die Bengaalse Krieketbeheerraad (Bangladesh Cricket Control Board, “BCCB”), is die bestuursliggaam wat krieket in Bangladesj beheer. Die beheerliggaam is in 1972 gestig en by die Sher-e-Bangla Nasionale Krieketstadion in Dhaka gesetel. Sedert 2000 verteenwoordig dit Bangladesj by die Internasionale Krieketraad (IKR) as ’n volle lid en sedert 1983 ook by die Asiatiese Krieketraad (Asian Cricket Council, ACC).


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search